| Bouwe van der E... 的个人资料Bouwe van der Eems照片日志列表 | 帮助 |
|
8月8日 4 Aug : Pretoria SinfoniaOp 4 Aug was dit die Pretoria Sinfonia se konsert. Die program het bestaan uit Beethoven se 3de simfonie en Mozart se overture tot die Towerfluit. Die konsert is gehou in die saal van die NG Kerk Villieria Oos.
Op die foto kan die laaste oefening, in dieselfde kerksaal gesien word.
Die simfonie maak gebruik van 3 horings. Vir die konsert was Nico van Rensburg 1e horing, myself op 2de en Henk van de Wetering op 3de horing. 8月2日 Sneeu in JohannesburgVandag het dit gesneeu in Johannesburg. Ek het die dag gewerk in Braamfontein, Johannesburg, en het klein sneeuvlokkies gesien by die venster. Die foto hieronder is in die omgewing van Ceres geneem, waar dit heelwat meer gesneeu het. |
|
|