Bouwe van der E... 的个人资料Bouwe van der Eems照片日志列表 工具 帮助

日志


2月28日

Majuba

Die naweek van 24 tot 27 Jan het ons gesin 'n karavaan gehuur en 'n saamtrek by die berg Majuba bygewoon.

Ons het in 'n kamp saam met die van Heerdens en ander gebly.

Die saterdag was dit droog, maar Sondag het dit die hele dag gereen.