| Bouwe van der E...'s profileBouwe van der EemsPhotosBlogLists | Help |
|
January 30 24 Jan : Pieter Smal en VriendePieter Smal is 'n tuisskoler met talent en moed. Hy het man alleen 'n musiekkonsert aangebied by die Pierneef teater in Pretoria. Hy self het items aangebied met klavier, blokfluit en dwarsfluit. Van die blokfluitstukke het hy met sy neus gespeel. 'n Paar van sy vriende het ook opgetree. Cornelia en Uda van Oostrum met viool en altviool. Gerben Boersema op trompet en Konrad Boshoff op tromboon. Pieter se suster, Wilmie het 'n ballet item gelewer. Dit was 'n genotvolle verskeidenheidskonsert in 'n teater met 'n lekker atmosfeer. |
|
|